{{heading}}

Save This Event

The Event

Met klem op die eenvoudige krag van woorde wat jou meesleur en dwing om net te hoor, dra ek die gevoel oor - gewoonlik diep en donker met ‘n glinster van dit wat ontwykend bly. Baie keer word daarin pyn vasgevang, angstigheid oor die onafwendbare, maar altyd hoop vir dit wat moontlik bly. Die uiteinde is die rykheid wat gevind kan word in mede mense.
Liedjies soos ‘Derde Winter’ en ‘Boegoebos’ het menige mense al aangeraak en die vertelling van ‘The Wizzard’ is ook ‘n gunstelling. 
“Louter” is die samevatting van my eie musiek, gestroop en gesuiwer deur die lewe self. Met Márica Barnard – stem en kitaar en Chani Jonker – klavier 

Menu
Voorgereg: Angel hair pasta met biltong en mascarpone kaas
Hoofgereg: Beef burgundy op bruin rys en lensies en geroosterde groente
Nagereg: Sjokolade mousse roomys

Concert only from 14:30 tot 15:30 - R 150
Lunch and concert from 12:30 to 15 30 - R 250
Children under 12 under supervision of parents: R 80 with half portions

Vegetarians can contact Gideon op 083 306 2830 for the menu

Cash bar, secure parking and credit card facilities are available. The venue is wheelchair friendly. 

Whatsapp Gideon op 083 306 2830 met 'Louter', jou naam, van en hoeveelheid gaste om te bespreek as jy sukkel met die Quicket bespreking

When and where?


Lucit Restaurant
Lucit Restaurant and Theatre, 217 Soutpansberg Road
Rietondale
Pretoria
South Africa
0084

Starts:
Sat 29 Sep 2018 at 6:00 PM (SAST)
Ends:
Sat 29 Sep 2018 at 11:50 PM (SAST)

Get directions

Organiser details