FREE OPTIONS

Jeffreysbaai KIA makietie - Saterdag 22 September

Sat Sep 22, 10:00 - Sat Sep 22, 22:30

Jeffreysbay Caravanpark

ABOUT

Jeffreysbaai is die trotse wenners van die gesogte titel Dorp van die jaar 2018.
Ons hou groot makietie die langnaweek in September en nooi almal uit om die naweek saam met ons te kom vier.
Daar is hope vermaak en aktiwiteite vir ieder en elk. Die stalletjies is uitgesoek en daar is ook te kies en te keur tussen al die lekkernye. Die verhoog is propvol van ons Top kunstenaars en die biertuin is so dat die verhoog naby is.
Vrydagaand 21 September - Die optredes is deur Wynand en Cheree en die Triangles boere orkes.Ons gaan skoffel tot laat. Pretpark en stalletjies open 15:00
Saterdag 22 September - Lollos, Rooies, Elandre, Gerhard de Jager en Luister FM kom kuier. Saterdag aand van 18:00 af neem Kwêla die verhoog oor met n opname vir hulle program en dan hou ons makietie saam met Kurt Darren, Willem Botha en Dr Victor & The rasta Rebels. Die pretpark en stalletjies open 08:00 Saterdag
Sondag 23 September - Sondag oggend hou ons n kort buitelig diens en geniet dan die dag verder saam met Frans Geldenhuys, Menno, skool kore  en vele meer. Die pretpark en stalletjies open 09:00
Die kaartjies is die toegang tot die feesterrein vir die betrokke dag.
GEEN EIE EET EN OF DRINKGOED WORD INGELAAT NIE

DIRECTIONS

Jeffreysbaai KIA makietie - Saterdag 22 September
Jeffreysbay Caravanpark
85 Da Gama Rd, Jeffreys Bay, 6330, South Africa
Get Directions