Stroomop by Movies@The Ridge

Sat Aug 11, 17:00 - Sat Aug 11, 22:00

Movies@ The Ridge

ABOUT

Stroomop Film wys slegs twee keer in Witbank! 
Op Saterdag 11 Augustus kuier Donnalee Roberts (skrywer, vervaardiger en hoofrolspeler) en Ivan Botha (skrywer, vervaardiger en regisseur) by Movies@The Ridge vanaf 16:00.
Kom kuier saam voor die fliek om 17:00 en 20:00 begin.

Kaartjies kos R65 per persoon. 

DIRECTIONS

Stroomop by Movies@The Ridge
Movies@ The Ridge
The Ridge Casino, Mandela St, Zeekoewater 311-Js, Emalahleni, 1039, South Africa
Get Directions