Nauvember- Craft Bierfees

Sat Nov 3, 10:30 - Sat Nov 3, 17:00

Rovers Club & Chalets

ABOUT

Is jy gereed vir die heel eerste Craft Bierfees in die Goudveld? Te danke aan Morgan Nissan Welkom kom Craft Bier Welkom toe.

Jy kan brouers soos Kabenja Brewery, Stellar Brewery, The Famous Brew & Still en nog vele meer verwag. Kom proe onder andere hulle Ambers, Ales, Lagers en Stouts by 'n besonderse saamkom geleentheid vir vriende en familie . Geen alkohol sal verkoop word aan persone onder die ouderdom van 18 jaar nie.

Eerste 200 "Early bird- kaartjies" teen R 50 - 00 per persoon
Daarna beloop kaartjies teen R 65 - 00 per persoon

Komplimentêre Nauvember bierfees glas ingesluit vir elke kaartjie aankoop.

Kaartjie sal beskikbaar wees vanaf 17 Julie 2018 by Primêre Skool Naudeville. Vir enige verdere navrae kontak vir Krappie Labuschagne by 0737576798 of Naas Maritz by 0825645051. 
E-posse kan gerig word aan [email protected]