Kat & Wolf: Chris Chameleon

Sun Sep 2, 12:30 - Sun Sep 2, 15:30

Lucit Restaurant

ABOUT

Kat & Wolf is n aweregse konsertreis waarin Chris Chameleon en Daniella Deysel nie bang is vir die donker, skrik nie vir bloed, maar hulle is ernstig oor speel en speel met erns. Toonsettings van dele uit die HAT, aanhalings uit kunsgeskiedenis naslaanwerke, die elektrisiteit van seksualiteit en die soeke na die sinvolste verkenning van vals sang is van die onderdele wat jou sal vermaak. 
 
Menu:
Hors d'oeuvre: Lensie blinis met mosterd kaas
Lusmaker: Groentesop met suurdeegbrood
Hoofgereg: Ouma se hoender en mushroom pastei bedien met basmati rys en oondgeroosterde groente. 
Nagereg: Malva pudding en vla
 
Lunch only from 12:30 tot 14:30 - R 150
Concert only from 14:30 tot 15:30 - R 180
Lunch and concert from 12:30 to 15 30 - R 280
Children under 12 under supervision of parents: R 80 with kiddies menu.
 
Vegetarians can contact Gideon op 083 306 2830 for the menu
 
Cash bar, secure parking and credit card facilities are available. The venue is wheelchair friendly. 
 
Whatsapp Gideon on 083 306 2830 with 'Chris', your name, surname and the number of guests that you bring with, to book.

DIRECTIONS

Kat & Wolf: Chris Chameleon
Lucit Restaurant
217 Soutpansberg Rd, Rietondale, Pretoria, 0084, South Africa
Get Directions