Dis wie ek is - Frikkie van Biljon

Sat Nov 10, 19:00 - Sat Nov 10, 21:00

LemonJack Theatre

ABOUT

Kom kuier saam met Frikkie van Biljon by LemonJack Studios op 10 November 2018 om 19:00. 


Frikkie wat onlangs die musiekwêreld betree het, is besig om goed naam te maak in die bedryf. 


Frikkie sing liedjies wat strek oor `n wye reeks, van Koos du Plessis, Karin Zoid, Jay tot Josh Groban. 


Hy sing ook graag `n paar van sy oorspronklike liedjies waarvan party geskryf is saam met:


Jan Albert Short, Steffie le Roux, Jolanda Becker, Cherish van der Berg, Stefan van Zyl, Maureen van Helden, Pieter van Helden en Paul J Venter.


Saam met hom op die verhoog is Leon Barnardt op kitaar, Lucia Poggenpoel op klavier en André Hurter op perkussie.


Die kaartjieprys sluit ook verversings in tydens die pouse. `n Kontant kroeg is ook beskikbaar op die aand.



DIRECTIONS

Dis wie ek is - Frikkie van Biljon
LemonJack Theatre
276 Poole Ave, Raslouw AH, Centurion, 0157, South Africa
Get Directions