Kaleidoskoop piekniek in die tuin - Bloem

Sun Aug 19, 12:45 - Sun Aug 19, 15:15

Warm Karoo

ABOUT

Sondag 19 Augustus
11:30 vir 12:00
Vertoning begin 12:45
R140
R120 studente en kinders
R95 ete (opsioneel)

Bring komberse en kussings vir die heerlike grasperk. (Daar sal stoele beskikbaar wees.)
Koffie te koop op die dag asook kontantkroeg.
Fisiese kaartjies (vertoning- en ete-kaartjies) ook beskikbaar by Crazy Daisy.

Etes is opsioneel en MOET vooraf aangekoop word.
Twee ete opsies om van te kies hier onder @ R95 elk.

• Ciabatta Sandwich with Seared Beef, Rocket, Onion Marmelade & Brie
OF
• Chicken Ceasar Wrap with basil & parmesan pesto

Beide etes sluit in:
• Fresh Fruit Skewer
• Dark Chocolate & Macadamia Nut Brownie
• Rose & Strawberry Sangria

DIRECTIONS

Kaleidoskoop piekniek in die tuin - Bloem
Warm Karoo
16 Jan Du Preez, Spitskop, Bloemfontein, 9301, South Africa
Get Directions