Duar Burger: Stories en Songs

Fri Jul 13, 18:00 - Fri Jul 13, 23:55

Lucit Restaurant

ABOUT

Duar vertel stories soos Jan Spies van ouds en het n paar ander verassings maar ons laat nie die kat uit die mou want netnou loop kry sy kleintjies. Hy sing met backtracks bekende songs soos Beautiful noise, Crazy, Cry to me, I am I said . Toegang is R 150 en sluit n kerrie en rys in. Whatsapp Gideon op 083 306 2830 met jou Naam, Van, 'Duar + hoeveelheid mense' vir kaartjies.

Die show begin 19:00. As jy naby die verhoog wil sit moet jy op Quicket bespreek en jou seat met n paar sente vasmaak. Anders, as jy by Gideon bespreek, moet jy maar sit waar jy sit en nie moan dat jy nie kan sien nie want ons gaan lekker vol wees. 

Kontant kroeg, veilige parkering, krediet kaart fasiliteite is beskikbaar. Ons kan persone in rystoele ook akkomodeer. 

As jy nie op quicket wil bespreek, stuur vir Gideon n whatsapp na 083 306 2830 met jou Naam, Van, 'Duar + hoeveeheid gaste' en ek stuur jou bank besonderhede vir betaling.

DIRECTIONS

Duar Burger: Stories en Songs
Lucit Restaurant
217 Soutpansberg Rd, Rietondale, Pretoria, 0084, South Africa
Get Directions