Witrivier Karnaval met Robbie Wessels & orkes

Fri Aug 3, 17:30 - Fri Aug 3, 22:00

Laerskool Witrivier Sportgronde

ABOUT

Robbie Wessels optrede by Laerskool Witrivier Sportgrond op Vrydag 3 Augustus 2018.
Musiek uit die boonste rakke! Kom kuier reeds van 17:30 saam as die hekke oopmaak. Daar is verskeidenheid kosstalletjies, kom ondersteun gerus. Geen mandjies / koelboks word toegelaat. Kampstoele en komberse wel.
Volwassenes: R100/p
Skoliere: R70/p
Voorskoolse kinders is gratis.
Almal welkom!

DIRECTIONS

Witrivier Karnaval met Robbie Wessels & orkes
Laerskool Witrivier Sportgronde
Danie Joubertstraat, White River, Witrivier, 1240, Suid-Afrika
Get Directions