FREE OPTIONS

Agapé Jeugfees 2018

Sun Jul 8, 18:00 - Thu Jul 12, 22:00

Agapé Gemeente Sentrum

ABOUT

Jeugfees 2018 skop Sondagaand, 8 Julie@18:00 af met `n weeklange vuurwarm line-up van SA se grootste name, sprekers, sangers en volgelinge van Jesus!!
Jy en jou vriende kan regmaak vir `n week wat jul lewens vir altyd gaan verander!
Shout-out aan almal!!! Dis amper tyd vir Rustenburg Jeugfees 2018!! Maak NOU al jou planne so, dat jy nie die laaste week van die Julie-vakansie die event van die jaar mis nie!!

 

DIRECTIONS

Agapé Jeugfees 2018
Agapé Gemeente Sentrum
99 Cuckoo Ave, Rustenburg Rural, Rustenburg, 2999, South Africa
Get Directions