Radio Radio Radio!

Thu Jul 26, 10:00 - Thu Jul 26, 16:00

Event is online

ABOUT

Uitstappie behels 'n aanbieding oor
- hoe werk radio
- watse toesusting word gebruik in radio 
  uitsending
- wat behels die titel RADIO OMROEPER
- wat het ek nodig om n RADIO OMROEPER te
  word
- Maak jou eie Radio microfoon
- Maak jou eie "Op die Lug" bordjie
- Besoek die KykNet Groot Ontbyt Studio (heerlike foto geleentheid)
- Aanskou n Radio Omroeper terwyl hy/sy uitsaai
- Besoek die OPNAME Studio
- Bekyk die mobile uitsaai eenheid