This event has finished, there are no tickets on sale.
Save This Event

The Event

Edrien Erasmus is vir 15 jaar al op verhoeë, televisie, film en oral waar gesing, gepraat en gelag kan word. Sy het bekend geword met haar rolle in musiekblyspele soos o.a.Droomkind, die films soos o.a.a Raaiselkind, en rolle in 7de laan, Donkerland, om n paar te noem. Onbloot is n eenvrou-vertoning van liedjies, grappe en vertelling wat jou sal laat skaterlag en n traan sal laat pink. 

Middagete vanaf 12:30
Hors d’oeuvre: Pastrami en roomkaas op wortel munte
Voorgereg: Ertappel en preie room sop met foccacia
Hoofgereg: Paprika stroganoff op Basmati rys, n swart boontjie en mielie gebak en geroosterde botterskorsie met feta kaas
Nagereg: Sago met vla

Lunch only from 12:30 tot 14:30 - R 150
Concert only from 14:30 tot 15:30 - R 150
Lunch and concert from 12:30 to 15 30 - R 250

Vegetarians can contact Gideon op 083 306 2830 for the menu

Cash bar, secure parking and credit card facilities are available. The venue is wheelchair friendly. 

Whatsapp Gideon on 083 306 2830 with your name, surname, email address and amount of guests and you will receive your tickets via e-mail. You can also book by clicking on the button.

When and where?


Lucit Restaurant
Lucit Restaurant and Theatre, 217 Soutpansberg Road
Rietondale
Pretoria
South Africa
0084

Starts:
Sun 24 Jun 2018 at 12:30 PM (SAST)
Ends:
Sun 24 Jun 2018 at 5:30 PM (SAST)

Get directions

Organiser details

Gideon

083 306 2830
083 306 2830