WONDERLAND – MUSIEKBLYSPEL

Tue Jul 17, 18:30 - Fri Jul 20, 21:30

Event is online

ABOUT

 

As ‘n Eldo – ‘n ware Eldo – fokus verloor in die Biologieklas, gebeur daar wonderlike dinge, Biologiedinge!

As Basjan se drome ook nog waar word en hy in Wonderland ontwaak, word Wonderland meer as net ‘n sprokie - dit word waar!

Basjan se hart se punt is Alice.  Ok, sy ware liefde is ‘n haas en maller as hoedaf kan dit nie gaan nie.

Wurms, skoenlappers, Tweedles en skape, ‘n tronk en ‘n droomland – ons dans jou aan die brand!

 

Kom weg uit die stad se gewoel, die werkskaf en jou haas, 

ervaar vreugde en ‘n ver weg van hier

‘n aand vol pure plesier!