Sappige Vroue Wegbreek

Fri Sep 14, 16:00 - Sun Sep 16, 12:00

Deo Gloria Kampterrein - Barkly-Wes

ABOUT

KOM VERKWIK JOU LAGSPIERE, SIEL EN JOU GEES!
Pretprater en lewensgids, Elsabe Aldrich blom tydens sulke naweke met meer tyd om werklik lewensverandering te bewerk. Sy bied altesaam vier Sappige-Sessie van pitkos en pret aan.
Dit is lag en leer tegelykertyd.

DIRECTIONS

Sappige Vroue Wegbreek
Deo Gloria Kampterrein - Barkly-Wes
Barkly West, Northern Cape, Barkly West, 8375, South Africa
Get Directions