This event has finished, there are no tickets on sale.
Save This Event

The Event

Transkripsie: die oorskryf van n stuk musiek vir ander instrumente is so oud soos musiek self. Komponis Franco Prinsloo het van sy werke oorgeskryf vir klavier, fluit en viool en dit word meesterlik uitgevoer deur Faye Prinsloo en Stephan Gericke. Die verskillende style, interessante melodieë en gemoedsstemminge sal enige musiek liefhebber vermaak. Hulle sluit die program af met n paar bekende klassieke werke. 

Dit word voorafgegaan deur n lui lekker middagete. 
Hors d'oeuvre: Kaas poffertjies
Voorgereg: Tamatie en rooi lensie sop met suurdeeg brood
Hoofgereg: Sesame hoender in filo, roosmaryn ertappels, botter skorsie gebak en n warm groen slaai. 
Nagereg: Sjokolade en bessie koek.
 
Lunch only from 12:30 tot 14:30 - R 150
Concert only from 14:30 tot 15:30 - R 150
Lunch and concert from 12:30 to 15 30 - R 250

Vegetarians can contact Gideon op 083 306 2830 for the menu

Cash bar, secure parking and credit card facilities are available. The venue is wheelchair friendly. 

Whatsapp Gideon on 083 306 2830 with your name, surname, email address and amount of guests and you will receive your tickets via e-mail. 

 

When and where?


Lucit Restaurant
217 Soutpansberg Road
Rietondale
Pretoria
South Africa
0084

Starts:
Sun 20 May 2018 at 12:30 PM (SAST)
Ends:
Sun 20 May 2018 at 6:00 PM (SAST)

Get directions

Organiser details

Gideon

083 306 2830
083 306 2830