Kontiki Gesinsdag

Sat May 26, 11:00 - Sat May 26, 17:00

Marieko Landgoed

ABOUT

'n Pretgevulde familiedag!  Vars lug, vure en oop ruimtes!  Bring 'n pot of rooster en jou vleisie- ons gee die vure!
Spesiale optredes deur:
  • Jacobus Silwer en Annesta Louw        
Sakke vol pret:
  • springkastele
  • donkiekarritte
  • gesigverf
  • boeresport
  • trompoppievertoning
  Jy mooooo - t vir Daisy die koei kom groet





 Cheetah, kom eet 'n Bloubul Steak die dag!Die Cheetah





Kosstalletjies en 'n kontantkroeg ook beskikbaar.
 

DIRECTIONS

Kontiki Gesinsdag
Marieko Landgoed
Krige Ave, Bloemfontein, South Africa
Get Directions