SBP Movie

calendar
Sat Apr 7, 19:00 - Sat Apr 7, 21:00
location
Sinoville cricket club

About

A Movie Night Under the Stars is an event for families living in and around Northern Pretoria.  This is part of a fundraiser for Shalom Bible Program.  Come and enjoy a wonderful movie (I am Potential), with some popcorn, baskets and other yummy snacks.

Date: 7 April 2018
Gate opens: 6pm
Movie starts: 7pm


PLEASE BRING: camp chairs and/or blankets, and something to keep you warm.  You can bring your own picnic basket/snacks, or buy from the stalls that will be there.

Book, print and bring your tickets for entrance.

Please note that no alcohol is allowed.
 

'n Fliek onder die sterre is 'n geleentheid vir families wat in en om Noordelike Pretoria woon.  Hierdie is deel van 'n fondsinsameling vir Shalom Bybel Program.  Kom en geniet 'n wonderlike fliek (I am Potential), saam met heerlike popcorn, mandjies en ander heerlike eetgoed.

Datum: 7 April 2018
Hekke maak oop: 6nm
Fliek begin: 7nm


BRING ASB: kamp stoele en/of komberse, asook iets om jou warm te hou.  Jy kan jou eie piekniek mandjie/eetgoed bring, of aankoop by die stalletjies wat daar sal wees.

Bespreek, druk en bring jou kaartjie vir toegang.

Neem asb kennis dat geen alkohol toegelaat word nie.
 

Hosted by / Aangebied deur Shalom Aanbiddingsentrum

http://www.shalommontana.co.za/ ([email protected])

Location

SBP Movie
Sinoville cricket club
191 Matlabas Ave, Sinoville, Pretoria, 0182, Suid-Afrika
Get Directions Get Directions

Organiser

How can we help?