Afrikaanse Kabaret deur Franco Prinsloo
Sun Apr 8, 12:30 - Sun Apr 8, 18:00
Lucit Restaurant
ABOUT
n Regte afrikaans kabaret geskryf deur die komponis, koorleier en uitvoerende kunstenaar Franco Prinsloo. Hy en die stemryke jazz sanger Elissa Lessing voer sy toonsettings van werke van Breytenbach, Krog, van Wyk Louw en Alwyn Roux op. Hulle gaan ons ook vermaak met n paar van sy humoristiese jazz en blues komposisies, Hierdie werke voer hy selfde op want dit is bietjie aan die gewaagde kant maar sal jou vir seker laat skaterlag.
Die konsert word voorafgegaan met n heerlike lui lekker middag ete:
Spyskaart:
Hors d'oeuvre: ertappel souttertjies
Lusmaker: Hoender in phyllo bedien met n kaas sous
Hoofgereg: Beef pastei met n karringmelk kors bedien met boere chips, groen en swart boontjie slaai en n butternut gebak.
Nagereg: Sjokolade mousse
Background music during lunch by Keira Witherkay on acoustic guitar
Lunch only from 12:30 tot 14:30 - R 130
Concert only from 14:30 tot 15:30 - R 130
Lunch and concert from 12:30 to 15 30 - R 200
Vegetarians can contact Gideon op 083 306 2830 for the menu
Cash bar, secure parking and credit card facilities are available. The venue is wheelchair friendly.
Whatsapp Gideon on 083 306 2830 with your name, surname, email address and amount of guests and you will receive your tickets via e-mail. You can also book by clicking on the button.