Kaleidoskoop is ‘n Afrikaanse musiekgroep wat hul musiek uit ’n positiewe, dog realistiese oogpunt komponeer....’n broodnodige boodskap van hoop. Met kleurryke harmonieë en skerp poliritmiese akoestiese instrumente neem Kaleidoskoop ’n hele spektrum van musiekvorme aan. Kaleidoskoop laat jou deur hul selfgeskrewe Afrikaanse musiek - asook Engelse “covers”- anders na die kleure van liefde, menswees en die lewe kyk...kom kyk saam met hulle deur die Kaleidoskoop!
DIRECTIONS
Kaleidoskoop
Atmosvuur
13A Van Der Merwe St, Bethlehem, 9701, South Africa