Family friendly

Woestynroos Vroue Oggend

Sat Mar 6, 09:00 - Sat Mar 6, 11:30

Ebenhaeser Church

ABOUT

2027 se Woestynroos Vroue Oggend fokus om die tema: Sy lag onbesorg oor die toekoms.

Die spreker is Nicolette Steel en hierdie geleentheid beloof om jou te inspireer en te motiveer om die toekoms in te gaan sonder vrees omdat God jou metgesel is.

Die funksie word gehou om fondse in te samel vir Bybelverspreiding. Kaartjies se gelde word oorbetaal aan die Bybelgenootskap, wat dan Bybels aankoop en versprei aan mense wat andersins nie Bybels kan bekostig nie.

DIRECTIONS

Woestynroos Vroue Oggend
Ebenhaeser Church
10 Kenilworth Rd, Bloemfontein, South Africa
Get Directions