OUJAARSAAND LANGARM OPSKOP MET PIETER MOHR
Thu Dec 31, 20:00 - Thu Dec 31, 23:59
Rijke Distillery
ABOUT
OUJAARSAAND LANGARM OPSKOP
Swaai die jaar uit en dans die nuwe jaar in!
Kom vier die laaste aand van 2026 saam met ons by Rijké, Jongensfontein, vir ’n onvergeetlike Oujaarsaand Langarm Opskop met die gewilde Pieter Mohr.
Maak gereed vir ’n aand vol lekker musiek, langarmdans, goeie geselskap en ’n feestelike atmosfeer terwyl ons saam aftel na middernag en die nuwe jaar verwelkom.
Trek jou dansskoene aan, bring jou vriende saam en kom maak die laaste aand van die jaar een om te onthou!
EVENT DETAILS
Date: 31 December 2026
Venue: Rijké, Jongensfontein
Time: 20:00
Oop vanaf: 12:00
Toegang : R100 per person
Rijké is situated 1 km from the Blombos Pad.
+27 76 300 3638
Marijké: 082 521 0193
Rensie: 082 614 4344
Kom dans die oujaar uit en begin 2027 op die dansvloer!