Rocco de Villiers LIVE in Jozi.
Fri Jan 29, 18:00 - Sat Jan 30, 17:30
Die Pienk Kerk
ABOUT
Rocco de Villiers LIVE in Jozi!
January 29 @ 6 pm & January 30 @ 2 pm
Show meal available - Yanni's famous artistry menu
*Bring your own wine
R250
Maak reg vir ’n heerlike aand vol musiek, lekker lag en hope pret saam met Rocco de Villiers! Met sy kenmerkende klavierspel, humor en aansteeklike energie neem Rocco jou op ’n musikale reis deur bekende treffers, geliefde ou gunstelinge, sy eie musiek en natuurlik ’n lekker skeut boeremusiek.
Van lekker luister tot voete wat begin jeuk – Rocco sorg vir ’n lekker lewendige vertoning waar die musiek nooit ophou nie en die pret sommer vanself kom!