ARMAND STEENKAMP LIVE BY RIJKÉ!
Tue Dec 29, 20:00 - Tue Dec 29, 23:00
Rijke Distillery
ABOUT
ARMAND STEENKAMP LIVE BY RIJKÉ!
Maak gereed vir ’n onvergeetlike someraand! Kom geniet ’n heerlike aand van lewendige musiek saam met Armand Steenkamp op 29 Desember 2026 by Rijké, Jongensfontein!
Bring jou vriende, geniet die atmosfeer en kom maak saam met ons somerherinneringe!
FEESINLIGTING
Datum: 29 Desember 2026
Vertoning: 20:00
Deure open: 12:00
Rijké, Jongensfontein (1 km op die Blombos-pad)
Kaartjies: R180 per persoon
Kinders onder 12 gratis
RIJKÉ IS DAAGLIKS OOP VANAF 14 DESEMBER, VANAF 12:00!
Kom geniet die somer saam met ons:
?? Ons kombuis is elke dag oop.
?? Die waterglybaan is daagliks oop.
?? ’n Kontantkroeg is beskikbaar.
Bring die gesin, nooi jou vriende en kom maak ’n dag daarvan!
BELANGRIKE INLIGTING
Geen eie kos word toegelaat nie. Alkoholiese drank word nie aan persone onder 18 verkoop nie.
Vir navrae
Marijké: 082 521 0193
Rensie: 082 614 4344
Rijké: 076 300 3638