No under 18s

Bloemhof Langtafel

Sat Feb 6, 18:00 - Sat Feb 6, 23:00

Bloemhof Girls' High School

ABOUT

Klub Fidelis bied aan die Bloemhof Langtafel 2027


Kom geniet ’n besonderse aand van lekker kuier, heerlike kos en goeie geselskap by die Bloemhof Langtafel!


Op 6 Februarie 2027 bring ons mense bymekaar vir ’n onvergeetlike aand onder die tema Out of Africa.


Bring jou vriende, familie of kollegas en kom beleef ’n aand vol atmosfeer en gasvryheid.


Kaartjiepryse:

  • R950 per persoon
  • R7 600 per tafel (8 persone)


Navrae by [email protected]


Ons sien uit daarna om saam met julle om die tafel te kuier!



DIRECTIONS

Bloemhof Langtafel
Bloemhof Girls' High School
Koch Rd, Krigeville, Stellenbosch, 7600, South Africa
Get Directions