ABOUT
Stilbaai. Desember. Zaan. CHAOS. ??
26 Desember vat Zaan Sonnekus oor by 3 Ankers en trust ons, hierdie gaan nie net nóg ’n Desember-show wees nie.
Nuwe tunes. Big energy. Zero chill. Dieselfde chaos.
Dis loud. Dis lekker. Dis vakansie. En wat ook al gebeur... ons sal maar sien. ??
EARLY BIRD ALERT! ???
Net 200 Early Bird-kaartjies beskikbaar teen ’n special prys, so jy beter SPRING voor hulle weg is!
Bring jou crew. Bring jou stem. Los jou inhibisies by die huis.
Stilbaai, hierdie een gaan ’n MOERSE VIBE wees!
DIRECTIONS
Zaan Sonnekus LIVE in Stilbaai
3 Ankers
67 Bessie St, Still Bay West, Still Bay, 6674, South Africa
Get Directions