Family friendly

Oujaar 2026

Thu Dec 31, 18:30 - Thu Dec 31, 23:59

Die Skeerstoor Kroeg

ABOUT

Oujaar by die Skeerstoor


Plek: Die Skeerstoor Kroeg in Heilbron

Datum: 31 Desember 2026

Tyd: 18:30

Koste: R50 per persoon


Kom vier die aanbreek van die nuwe jaar saam met ons by die Skeerstoor!

GEEN eie drank nie.

Lekker drank specials.

Steak-ete is beskikbaar teen R250 per persoon.


Vir enige navrae en ete besprekings kontak 076 129 7780

DIRECTIONS

Oujaar 2026
Die Skeerstoor Kroeg
9650, South Africa
Get Directions