GIAN GROEN & ILLIMAR NEITZ LIVE BY RIJKÉ!

Sat Dec 19, 20:00 - Sat Dec 19, 23:59

Rijke Distillery

ABOUT

GIAN GROEN & ILLIMAR NEITZ LIVE BY RIJKÉ!


Maak gereed vir ’n aand van goeie musiek, lekker kuier en die unieke klanke van Die Binnekring Blues!


Op 19 Desember 2026 verwelkom Rijké Boetiekstokery & Onthaalsaal vir Gian Groen en Illimar Neitz vir ’n spesiale optrede in Jongensfontein.

Kom geniet ’n aand vol blues, karaktervolle musiek en ’n atmosfeer wat jou sommer lus sal maak om langer te kuier!


DATUM: 19 Desember 2026

TYD: 20:00

DEURE OPEN: 12:00

PLEK: Rijké, Jongensfontein


KAARTJIES: R195 per persoon- kinders onder 12 gratis


Vir navrae:

+27 76 300 3638

Marijké: 082 521 0193

Rensie: 082 614 4344


Bespreek betyds en kom beleef Die Binnekring Blues by Rijké!

#Rijke #GianGroen #IllimarNeitz #DieBinnekringBlues #LiveMusiek #Jongensfontein #Quicket

DIRECTIONS

GIAN GROEN & ILLIMAR NEITZ LIVE BY RIJKÉ!
Rijke Distillery
Get Directions