ABOUT
ROAN ASH LIVE BY RIJKÉ!
Maak gereed vir ’n besondere aand van uitstekende musiek en lekker kuier!
Op 18 Desember 2026 verwelkom Rijké Boetiekstokery & Onthaalsaal die talentvolle Roan Ash vir ’n aand wat musiekliefhebbers nie wil misloop nie.
Kom geniet sy unieke musiek, bekende klanke en ’n onvergeetlike atmosfeer by Rijké in Jongensfontein.
DATUM: 18 Desember 2026
TYD: 20:00
DEURE OPEN: 12:00
PLEK: Rijké, Jongensfontein
KAARTJIES: R300 per persoon- kinders onder 12 gratis.
Vir navrae:
+27 76 300 3638
Marijké: 082 521 0193
Rensie: 082 614 4344
Bespreek jou kaartjies betyds en kom geniet ’n onvergeetlike someraand by Rijké!