Riaan Benadé Live @Panorama Farm - Nature's Haven

Mon Dec 14, 19:00 - Mon Dec 14, 20:30

Panorama Farm ~ Nature's Haven

ABOUT

Riaan Benadé kom Gaansbaai toe die 14de Desember!

Kom beleef Riaan se musiek in lewende lywe saam met sy Bende op die verhoog.

Dit gaan 'n aand wees wat jy nie wil mis nie!


DIRECTIONS

Riaan Benadé Live @Panorama Farm - Nature's Haven
Panorama Farm ~ Nature's Haven
Panorama Farm 709, Franskraal, 7220, South Africa
Get Directions