ABOUT
BUURVROU is 'n musiekgroep wat einde 2025 in Kaapstad onstaan het. Hul musiek word beskryf as alternatiewe volksmusiek uit 'n FAK-gesangebundel van 'n paralelle dimensie.
Die lede sluit in: Carla Lima Smith, Nienke Geldenhuys, Beer Adriaanse en Luka Geldenhuys.
Hierdie is hul laaste konsert in hul tuisdorp vir die jaar.
DIRECTIONS
BUURVROU
Kaapstad Toneelhuis
2nd Floor, 61 Loop St, Cape Town City Centre, Cape Town, 8001, South Africa
Get Directions