Family friendly

Festa Kuiers met Brendan Peyper en Bobby van Jaarsveld

Sun Dec 20, 11:00 - Sun Dec 20, 18:00

Festa Restaurant

ABOUT

Die kantoor sluit Vrydag, die laaste e-pos is gestuur en die vakansie begin. Wat beter manier om dit af te skop as ‘n hele Sondag op die gras met goeie musiek, koue drankies en die mense wat saak maak?


Pak die kombers in, kry die familie en vriende bymekaar en kom kuier saam met ons by Kleine Valleij buite Wellington. Brendan Peyper en Bobby van Jaarsveld speel live, Festa sorg vir die kroeg en die kos, en kinders onder 12 kom verniet in.


Wanneer: Sondag 20 Desember 2026

Waar: Festa, Kleine Valleij, Wellington

Hoelaat: Hekke maak 11:00 oop en sluit 18:00


Kaartjies:

  • Eerste 50 kaartjies R200
  • 1 kaartjie: R250
  • 2 kaartjies: R400
  • 4 kaartjies: R700
  • VIP: R600
  • Kinders onder 12: Gratis


Goed om te weet

  • Kroeg en kos deur Festa
  • Kinders onder 12 gratis - kry asseblief vir elke kind ‘n gratis kinderkaartjie sodat ons weet hoeveel julle is
  • Bring jou eie kombers of kampstoel
  • Geen eie drank of kos nie
  • Gratis parkering op die plaas


En ja, Ander Dam se Eende seisoen 2 begin op 10 Januarie op kykNET. Kom kuier eers live saam met die manne voor die reis weer op jou skerm wys.

DIRECTIONS

Festa Kuiers met Brendan Peyper en Bobby van Jaarsveld
Festa Restaurant
R301, Wellington, 7655, South Africa
Get Directions

DISCOVER