Family friendly
ELANDRÉ KERSFEES. Woensdag, 23 Desember 2026 by Centrestage at Baywest
Wed Dec 23, 14:00 - Wed Dec 23, 16:30
Centrestage @ Baywest
ABOUT
Elandré Kersfees
‘n Semi Akoestiese samesein met van Afrikaans en Engels se mees gewildste Kersliedere, soos gesing deur Elandré.
Bring jou geliefdes en kom ons vier die Feesgety saam.
Woensdag, 23 Desember 2026
14:00 (Deure open 12:30)
Centrestage at Baywest, Baywest Mall, Port Elizabeth
Kaardies: R250 vir volwassenes, R150 vir onder 18’s en pensioenarisse. R200 Early Bird Special vir die eerste 50 volwassenes.
Beskikbaar deur Quicket en Wendy (083 225 5401)
Navrae: Kontak Wendy
DIRECTIONS
ELANDRÉ KERSFEES. Woensdag, 23 Desember 2026 by Centrestage at Baywest
Centrestage @ Baywest
100 Baywest Blvd, Hunters Retreat, Gqeberha, 6017
Get Directions