Piekniek onder die sterre met Kaleidoskoop - Potchefstroom

Thu Mar 22, 18:00 - Thu Mar 22, 21:00

2 Owls Guesthouse

ABOUT

Bring jou eie piekniekmandjie, wyn, kombers, kussing en al die vriende en kom geniet die aand saam met Kaleidoskoop!
18:00 vir 18:30
R120pp
Beperkte aantal kaartjies.
Heerlike koffie deur TORO sal ook beskikbaar wees!
2 Owls Guesthouse - H/v MC Roode Str. en Thabo Mbeki Rd
https://www.facebook.com/2OwlsGuesthouse/
 
 

DIRECTIONS

Piekniek onder die sterre met Kaleidoskoop - Potchefstroom
2 Owls Guesthouse
Corner of MC Roode St and Thabo Mbeki rd, Potchefstroom, 2520, South Africa
Get Directions