Family friendly

Jak de Priester @ Lus vir Lawley

Wed Dec 2, 19:00 - Wed Dec 2, 20:30

Lus vir Lawley

ABOUT


Lus vir Lawley bied aan: Jak de Priester met 'n knippie Kersfees.


Hierdie jaar op 'n heeltemal nuwe noot is ons bevoorreg om vir Jak de Priester saam met die liggies in Lawleystraat te verwelkom. Moet dit nie mis nie.


Kom wees deel van hierdie baie rare en spesiale "dakstoep" geleentheid.


Beperkte plekke. Bespreek gou!





DIRECTIONS

Jak de Priester @ Lus vir Lawley
Lus vir Lawley
234 Lawley Street, Waterkloof, Pretoria, 0145, South Africa
Get Directions

DISCOVER