Family friendly
Jak de Priester @ Lus vir Lawley, Waterkloof.
Wed Dec 2, 19:00 - Wed Dec 2, 20:30
Lus vir Lawley
ABOUT
NOU OOP VIR BESPREKING:
Lus vir Lawley bied aan: Jak de Priester met 'n knippie Kersfees.
Hierdie jaar op 'n heeltemal nuwe noot is ons bevoorreg om vir Jak de Priester saam met die liggies in Lawleystraat te verwelkom. Moet dit nie mis nie.
Kom wees deel van hierdie baie rare en spesiale "dakstoep" geleentheid.
Beperkte plekke. Bespreek gou!
DIRECTIONS
Jak de Priester @ Lus vir Lawley, Waterkloof.
Lus vir Lawley
234 Lawley Street, Waterkloof, Pretoria, 0145, South Africa
Get Directions