Kunskoors - Die Klein Prinsie

Mon May 3, 11:00 - Mon May 3, 12:30

Oase JBay (AGS)

ABOUT

DIE KLEIN PRINSIE

KUNSKOORS 3 MEI 2027


Die klein prinsie, deur die vlieënier-skrywer Antoine de Saint-Exupéry, is naas die

Bybel die mees vertaalde boek ter wêreld. Die vertaling deur Naòmi Morgan (Die

ander dogter; Kuns; Ons wag vir Godot) word in hierdie woordkunsproduksie

voorgedra deur die meester-verteller Chris van Niekerk en geïllustreer met

illustrasies deur Saint-Exupéry self en beelde uit die hemelruim. Leon Snyman is

verantwoordelik vir die beelde en ligplan. Die klein prinsie is ‘n sprokie vir klein en

groot.

DIRECTIONS

Kunskoors - Die Klein Prinsie
Oase JBay (AGS)
Get Directions