FREE OPTIONS
Family friendly

Kerssangdiens

Sun Nov 29, 18:30 - Sun Nov 29, 21:00

Kruik Gemeente

ABOUT

Kom beleef 'n spesiale aand van Kersliedere, aanbidding en feesviering sam met Stella en Louis Brits!


Kom vier saam met ons die wonder en vreugde van kersfees deur musiek en sang. Almal is welkom, en toegang is gratis.

DIRECTIONS

Kerssangdiens
Kruik Gemeente
F5HJ+MM Secunda, South Africa
Get Directions