Elandre Kersfees
Sat Dec 12, 17:00 - Sat Dec 12, 22:00
Lourensford Wine Estate
ABOUT
Elandré Kersfees – ‘n Semi Akoestiese samesyn met van die mees gewildste Kersliedere – sakraal en sekulêr, in Engels en Afrikaans.
Kom vier die Feesgety saam met jou geliefdes by Lourensford Wine Estate.
‘n Gedeelte van die kaartjie verkope word geskenk aan liefdadigheid – so kry jou kaartjie en kom ons maak hierdie ‘n Feestyd vir almal om te geniet!
Deure maak al 17:00 oop
Die vertoning begin om 19:00
**Kosvendors en wyn sal op die terrein beskikbaar wees.
**Eie kos en drank word ongelukkig nie op die terrein toegelaat nie.
**Bring jou eie kampstoel of piekniek kombers; raak gemaklik op die grass voor die verhoog, en kom geniet die kersaand onder die sterre.
Kaartjies is beperk – moenie hierdie spesiale viering misloop nie! Koop jou kaartjies nou op Quicket.