Zaan Sonnekus - Album Launch 2.0
Fri Nov 13, 19:30 - Fri Nov 13, 21:30
Menlyn Barnyard Theatre
ABOUT
Nuwe Musiek - Nuwe Era - Selfde Chaos
Die wag is verby. Zaan Sonnekus se langverwagte nuwe album is hier — en ons launch hom soos ’n mens ’n Zaan-album móét launch. Nie ’n stywe sit-en-klap-hande storie nie. Nie net nog ’n show nie. En definitief nie predictable nie.
Dis nuwe tunes. Big energy. ’n Paar surprises. ’n Lekker crowd. En waarskynlik ’n paar dinge wat ons eerder nie vooraf gaan explain nie. ??
Expect the unexpected.
Dis bevange. Dis loud. Dis lekker. En dis Zaan soos jy hom nog nie gesien het nie.
VIP Ticket sluit in die volgende:
- sitplek by 'n tafel reg voor die verhoog
- eksklusiewe Zaan Sonnekus merchandise item
- 12 x biere per tafel
- 4 x pizza's per tafel
So kry jou crew. Grab jou tickets.
En kom kyk wat gebeur wanneer ons besluit om ’n album launch ’n bietjie anders te doen.
You really don’t want to miss this one!!