No under 16s

Jissie Sussie

Sat Dec 12, 17:30 - Sun Dec 13, 20:35

Wilge Teater

ABOUT

Aletta het na ’n ander provinsie toe getrek en jussie sussie – die lewe het sommer baie verander sedert haar vorige show, Effens Anders. Hierdie girl lewe kliphard en doen deesdae enigiets vir die plot. Bederf jouself met ’n kaartjie en kom kekkel saam oor al haar nuwe ervarings en absurde observasies!

DIRECTIONS

Jissie Sussie
Wilge Teater
8 Frank Rd, Die Wilgers, Pretoria, 0041
Get Directions