No under 21s

Linden Tuinteater bied aan: Swimmer

Fri Nov 27, 18:00 - Fri Nov 27, 21:00

1 3rd St

ABOUT

Op 27 November bring SWIMMER tunes na ons tuinteater vir nog ‘n onvergeetlike aand van live musiek, goeie wyn, heerlike kaasborde en daardie unieke Tuinteater-atmosfeer. Bring jou mense, kom sit terug, geniet die musiek en kom vier saam met ons die einde van ‘n besonderse jaar! DIS ONS LAASTE EVENT VIR 2026 MOENIE UITMIS NIE!


Hekke open 17:45 - Ons begin STIPTELIK om 18:00.

Wyn & kaasborde soos oudergewoonte ingesluit

GEEN O/21s

GEEN PARKERING BESKIKBAAR NIE — maak asseblief van alternatiewe vervoer gebruik


LET WEL: Ons is langs die Linden Bowling Klub!


DIRECTIONS

Linden Tuinteater bied aan: Swimmer
1 3rd St
1 3rd St, Linden, Randburg, 2104, South Africa
Get Directions

DISCOVER