Mon Nov 2, 18:00 - Wed Nov 4, 19:30
Wilge Teater
WACK Dramaskool se MINI-TONEEL SKOUSPEL!
Waar elke akteur, klein tot groot, kraakvars tot goed gesout, die kans kry om in 'n regte egte teater produksie hul talent vlerke te gee!
Nooi die hele gesin en kom geniet die avonture by tannie Pollie Potgieter se Padstal!