Family friendly

Pieter en die Wolf: Op orrel - Paarl

Sun Nov 15, 16:00 - Sun Nov 15, 17:00

Toringkerk (NG Kerk)

ABOUT

Pieter en die wolf: Op orrel

Met Winand Grundling (orrel) & Susanne Beyers (voorlesings)


Sergei Prokofiëf se geliefde musikale sprokie Pieter en die wolf kry nuwe lewe in ’n unieke pyporrelverwerking deur Bjørn Vidar Ulvedalen, uitgevoer deur die veelbekroonde orrelis Winand Grundling. Die gewilde aktrise en stemkunstenaar Susanne Beyers vertolk die Afrikaanse teks van Philip de Vos as verteller. Elke karakter word deur die ryk klankpalet van die orrel uitgebeeld, wat die verhaal se humor, spanning en warmte op ’n vars en verbeeldingryke wyse tot lewe bring. ’n Konsert vir jonk én oud.


Sluit by ons aan vir hierdie spesiale kindervriendelike vertoning as deel van die Breytenbach Klassieke Konsertreeks 2027


Sondag 15 November 2026

16:00

Toringkerk, Paarl

________________________________________________________


Peter and the Wolf: On the Organ

With Winand Grundling (organ) & Susanne Beyers (narration)


Sergei Prokofiev’s beloved musical fairy tale Peter and the Wolf takes on a new life in a unique pipe organ arrangement by Bjørn Vidar Ulvedalen, performed by the award-winning organist Winand Grundling. Acclaimed actress and voice artist Susanne Beyers narrates the Afrikaans text by Philip de Vos. Each character is brought to life through the organ’s rich palette of sounds, capturing the humour, suspense and warmth of the story in a fresh and imaginative way. A concert for young and old alike.


Join us for this special family-friendly performance as part of the Breytenbach Classical Concert Series 2027.


Sunday, 15 November 2026

16:00

Toringkerk, Paarl

DIRECTIONS

Pieter en die Wolf: Op orrel - Paarl
Toringkerk (NG Kerk)
Corner of Main and Van der Lingen Street, Esterville, Paarl, 7646, South Africa
Get Directions