No under 16s

Vrou Ens 1.2 in Stellenbosch

Sun Nov 22, 18:00 - Tue Dec 22, 20:00

12 Faber Rd

ABOUT

“Hallo, Sussa. Ek hoop dit gaan goed?”

“Dit gaan nie altyd so goed nie, Ma.”


Kom ontmoet vir Vanessa (Sussa) en hoor alles wat in haar gedagtegange rondloop. Sy lag dié keer vir haarself – en ook so ’n bietjie vir ander.


Lufulots

xxx


22 Nov 2026, 18h00 vir 18h30

Bring gerus drankies en glase saam

12 Faber Road, Brandwacht, Stellenbosch



DIRECTIONS

Vrou Ens 1.2 in Stellenbosch
12 Faber Rd
12 Faber Rd, Brandwacht, Stellenbosch, 7600, South Africa
Get Directions