Doringdraad @ Lucit

Sun Feb 11, 12:30 - Sun Feb 11, 17:30

Lucit Restaurant

ABOUT

Wanneer laas het jy uit jou maag gelag dat jou kiewe op n plooi trek en die trane oor jou wange rol? Miskien is dit bietjie tyd om uit jou kassie te klim en te kom luister na Doringdraad se stories, kwinkslae, sosiale kommentare, en grappe. 

?Dit is geskik vir gesinne en kinders wat al fyn humor kan verstaan. Dit is n spieël van 'good, honest fun' soos jy net in n Afrikaner siel kan kry. 

?Die show begin om 14:30 na die middag ete. 

?Die spyskaart word bedien vanaf 12:30

?Lusmakertjie: Snoek pâté op kaas beskuitjies

Voorgereg: Hoender in philo deeg met n slaaitji

Hoofgereg: Bees potjie op basmati rys of mielie gruis met geroosterde groente

Nagereg: Asyn pudding met vla

?R 130 pp vir die middag ete vanaf 12:30 tot 14:30

R 130 vir die show vanaf 14:30 tot 15:30

R 220 vir die ete en die show vanaf 12:30 tot 15:30

?Vegetariërs kan Gideon op 083 306 2830 kontak vir die spyskaart. 

Kontant kroeg, veilige parkering, en krediet kaart fasiliteite beskikbaar. Rolstoel toegangklik. 

Whatsapp Gideon op 083 306 2830 met jou naam, van, email en hoeveelheid gaste en jy sal jou kaartjies via email ontvang. 

DIRECTIONS

Doringdraad @ Lucit
Lucit Restaurant
217 Soutpansberg Rd, Rietondale, Pretoria, 0084, South Africa
Get Directions