EQ4Kids Stellenbosch Bekendstelling met Lynette Beer
Thu Nov 19, 18:30 - Thu Nov 19, 21:00
KleineLiebe - De Clapmuts Farm
ABOUT
Kom kuier saam met Lienkie Lamprecht & Lynette Beer! Hier sal jy meer hoor wat EQ4Kids behels & geniet ‘n praatjie oor Ouers, Kinders & hul temperamente!
DIRECTIONS
EQ4Kids Stellenbosch Bekendstelling met Lynette Beer
KleineLiebe - De Clapmuts Farm
Corner R44, and, Elsenburg Road, Stellenbosch, 7600, South Africa
Get Directions