ABOUT
Rooksein is LIVE by Drie Ankers – Stilbaai
Maak jou reg vir ’n onvergeetlike aand saam met Rooksein by Drie Ankers in Stilbaai op 28 Desember 2026!
Plek: Drie Ankers, Stilbaai
Optrede: 20:00
Kaartjies: R200 per persoon. Kaartjies beskikbaar aanlyn en by die deure.
Toegang vir die optrede vanaf 18:30, slegs kaartjie houers.
Moenie hierdie een misloop nie!
DIRECTIONS
Rooksein LIVE by Drie Ankers Stilbaai
3 Ankers
67 Bessie St, Still Bay West, Still Bay, 6674, South Africa
Get Directions