Family friendly

JUAN BOUCHER @ Stables Eatery & Bar Stilbaai

Sun Dec 27, 18:00 - Sun Dec 27, 20:00

The Stables

ABOUT

  • *Unreserved seating - First come First Serve
  • *Outdoor Setting - Bring Hats & Sunscreen
  • *People are allowed to bring camping chairs for the grass seating.
  • *No own Coolers/Drinks/Food (Venue will have Food/Drinks available)
  • *No firearms/Drugs
  • *No umbrella/gazebos will be open Before/During performance


Juan Boucher is hierdie jaar weer terug in Stilbaai op massiewe aanvraag! Sien julle by Stables Eatery & Bar op 27 Desember 2026.


Met sy splinternuwe album en jongste treffer, “In Die Kombuis”, wat reeds besig is om ranglyste op radiostasies en aanlynstromingsdienste regoor die land te klim, bring Juan van sy opregste werk nóg na die verhoog. Songs oor die mooi en chaos van die lewe, liefde en gesin, wat ons herinner om mekaar net weer stywer vas te hou, ongeag wat die lewe bring.


Kom kuier saam en beleef die een en enigste Juan Boucher met sy splinternuwe album regstreeks!


Kaartjies beloop R295pp Volwassenes. Alle ouderdomme welkom en kinders onder 8-jaar is gratis.

15h00: Deure maak oop

18h00: JUAN BOUCHER Vertoning begin


Enige navrae kontak die venue direk - Annemarie: +27 76 073 3694 of Martin: +27 60 794 6460


DIRECTIONS

JUAN BOUCHER @ Stables Eatery & Bar Stilbaai
The Stables
Get Directions