Herman van den Berg

Sun Feb 4, 12:30 - Sun Feb 4, 15:30

Lucit Restaurant

ABOUT

Herman van den Berg en Emma Bekker
 
Herman Van Den Berg,  is n toonsetter van wonderskoon gedigte, komponis, liedjieskrywer en sanger.  Hy tree gereeld op in die beste teaters en raak talle luisteraars met die diepte van sy woorde, kreatiwiteit van sy musiek en die lekker luister gehalte daarvan. 
 
Hy deel die verhoog met  Emma Bekker, wat in 2015 met haar bundel 'Skryn' gedebuteer het.
 
Met die fees van Afrikaanse musiek en gedigte in gedagte, bedien ek n eg Afrikaanse ete. 
 
Koste: R 100 pp. vir die konsert. 
R 130 pp. vir die konsert sonder ete. 
Tyd: 14:30 tot 15:30
 
Spyskaart:
Hors d'oeuvre: Roosterbrood met kaassous
Voorgereg: Tamatie bredie met papskywe
Hoofgereg: Bobotie en geelrys, gemmer soetpatats en n koper pennie slaai
Nagereg: Gebakte sago pudding met vla. 
 
Agtergrond musiek deur Riaan Eloff
 
Koste: R 100 pp. vir die middag ete. 
Tyd: 12:30 tot 14:30
Vegetariërs kan Gideon op 083 306 2830 kontak vir die spyskaart. 
 
Cash bar, secure parking, disabled person and credit card facilities available. 
Whatsapp Gideon on 083 306 2830 with your name, surname, email address and amount of guests and you will receive your tickets via email.

DIRECTIONS

Herman van den Berg
Lucit Restaurant
217 Soutpansberg Rd, Rietondale, Pretoria, 0084, South Africa
Get Directions