Eloff live by Kapstadt Brauhaus Stellenbosch
Thu Nov 19, 20:00 - Thu Nov 19, 21:10
Kapstadt Brauhaus Stellenbosch
ABOUT
Eloff LIVE by Kapstadt Brauhaus Stellenbosch.
Eloff is die naam op almal se lippe. Hy is 'n Potch-student wat blitsvinnig bekendheid verwerf het met sy Platinum debuut-enkelsnit 'Johnnie Blou' en opvolg snitte 'Geheueverlies' en 'Witblits' wat sterk oppad is na Goue Status. Eloff slaag daarin om die ontasbare gees van die Afrikaanse kultuur vas te vang en dit tot sy suiwerste vorm te distiller. Die minimalisties, post-Sokkie Boeremusiek. Sy musiek, tong-in-die-kies lirieke en onploffende energie word nou geniet by elke goeie partytjie.
Bespreek jou plek vroeg – hierdie een gaan vinnig vol raak!